Perth-WRX.com  

Go Back   Perth-WRX.com > zmk
Register Diddy Kart ArticlesAll AlbumsBlogs FAQ Community Calendar Today's Posts Search


Welcome to Perth-WRX, click here to register!

Conversation Between zmk and willem
Showing Visitor Messages 1 to 3 of 3
  1. willem
    20-03-2010 07:23 AM
    willem
    Nee jong, als self gedoen, so tussen my en 'n vriend. Dit lyk nie na veel nie. Het nou die dag weer so na hom staan en kyk, kan nie regtig sien waar al my geld heen gegaan het nie. Ek het nog vrek baie om te doen, wil nog die hoof ligte uithaal en spray, het gelukkig al die verf, is net vrek bang ek maak droog. Die enigste goeters wat ek deur 'n werkswinkel sal doen is die performance deel(turbo, injectors, intercooler en chip).
  2. willem
    19-03-2010 08:43 AM
    willem
    Jip, hoewel dit klink na 'n kort ene. Gaan gewoonlik op die cruises maar hang nie te lank uit nie, sukkel om te "click" met die klomp.
  3. willem
    18-03-2010 05:13 PM
    willem
    Gaan jy op die "end of summer cruise"?


Welcome to Perth-WRX, click here to register!

All times are GMT +8. The time now is 05:08 PM.


Powered by vBulletin® Version 3.8.9
Copyright ©2000 - 2024, vBulletin Solutions, Inc.
Content Relevant URLs by vBSEO