Nee jong, als self gedoen, so tussen my en 'n vriend. Dit lyk nie na veel nie. Het nou die dag weer so na hom staan en kyk, kan nie regtig sien waar al my geld heen gegaan het nie. Ek het nog vrek baie om te doen, wil nog die hoof ligte uithaal en spray, het gelukkig al die verf, is net vrek bang ek maak droog. Die enigste goeters wat ek deur 'n werkswinkel sal doen is die performance deel(turbo, injectors, intercooler en chip).